Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie / South African Journal of Science and Technology: Uitnodiging vir bydraes / Call for papers
Lê u manuskrip voor aan die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, met die spesiale tema: ‘Die aard van wetenskap en wetenskaplike ondersoek’. Ons doen dus ’n beroep op u om ʼn bydrae voor te lê wat die toepassing van wetenskaplike ondersoek in die praktyk sal vertoon, maar wat ook aan lesers ʼn oorsig sal bied van heersende neigings en praktyke. Voorleggingspertyd: 30 April 1917. Lees die beroep op u om bydraes aanlyn: http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/pages/view/call-for-papers-2017
We are calling on researchers to submit contributions to the South African Journal of Science and Technology, with the special theme: ‘The nature of science and scientific inquiry’. This call for papers seeks contributions not only to showcase the application of inquiry in practice, but also to provide readers with an overview of current trends and practices. Submission deadline: 30 April 2017. Read the call for papers online: http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/pages/view/call-for-papers-2017