Verskyning en verdwyning van ‘n verligte mens: ‘n Boeddha in Theravāda perspektief, mistiek vertolk is published by AOSIS Scholarly Books.
The book Verskyning en verdwyning van ‘n verligte mens: ‘n Boeddha in Theravāda perspektief, mistiek vertolk offers an Afrikaans translation (in six chapters) of selected parts of a number of Pali suttas dealing with the birth of a previous Buddha (Vipassi); a previous life of the ‘present’ Buddha (Siddhattha Gotama), his enlightenment experience, and his death; the appearance of the next Buddha (Metteya); and the phenomenon of a ‘silent’ (pacceka) Buddha. Standard books on the life of the Buddha usually restrict themselves to probable historical reconstructions of his life and times, with a cursory interest in the role and significance of myth in the Buddha pictures. The proposed new book focuses on the role of myth and seeks to plumb the mythological context. This opens a new window on a comparative study of the Buddha and, for example, the mythological encapsulation of the Jesus phenomenon in a thought experiment of a millennium, finding its apex in the High Scholasticism of Thomas of Aquinas. The book seeks to focus on the different ways in which traditional orthodox Christianity sought, and seeks, to reconcile theory and mythology and on the manner in which this important dimension was dealt with in Buddhism.
Copyright (c) 2022 J.S. (Kobus) Krüger (Author)
Hierdie teks bied ’n fassinerende blik op die ‘verskyning’ en ‘verdwyning’ van Siddartha Gotama, die Boeddha. Sy lewensverhaal word voorafgegaan deur ’n lewensbeskrywing van ’n vorige Boeddha, Vipassi. Ná die gedetailleerde beskrywing van Gotama Boeddha se lewe, veral sy laaste dae en heengaan, word ’n blik gewerp op die verwagte toekomstige Boeddha, Metteya. Ten slotte word vergelykings getref tussen Gotama Boeddha en Jesus, die Christus. Dié vergelykings is nie bloot oorvereenvoudigende sintese nie, maar word ’n breë analogiese basis wat sal spreek tot onder meer die Christelike leser, veral die leser wat belangstel in die mistieke. Die teks lei die leser na ’n breë, omvattende, mistieke beskouing van die ‘werklikheid’ se kom en gaan en die ‘verskyning’ en ‘verdwyning’ van deurlugtige figure in die oneindige, karma-bepaalde permutasies van hierdie ‘werklikheid’. Die leser – van welke godsdienstig-filosofiese oortuiging ook al – wat bereid is om Krüger se helder, logiese, sistematiese analises, argumente en vergelykings te volg, sal ryklik beloon word. Ek beskou hierdie teks van Kobus Krüger, saam met veral sy vertaling en vertolking van die Dhammapada, as ’n hoogtepunt en ’n magnum opus in sy lang, indrukwekkende oeuvre.
Prof. Henning Pieterse, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid-AfrikaProf. Dr Norman Vaughan, Department of Education, Faculty of Health, Community, and Education, Mount Royal University, Calgary, Canada